Paul Sauer High School
  • Home
  • Academic
  • Extra Murals
  • School Info
  • Hostel
  • ECD
  • Staff
  • News
  • Gallery
  • Contact Us
Select Page
ATKV REDENAARS NASIONAAL! 🤩 Zorian Mbokane was ee ATKV REDENAARS NASIONAAL! 🤩

Zorian Mbokane was eerste in die ATKV Redenaars Suidoos-Kaap Finaal en is deur na die ATKV Redenaars Nasionale Rondte, wat 4 Augustus by Klein Kariba gehou sal word.

Sy tema is onkruid, en sy onderwerp is: Die Departement van Onderwys het die onkruid in die onderwystuin geword (Graad 8 en 9 Afrikaans Addisionele Taal Kategorie).

Baie baie geluk, Zorian! Ons wens jou alle sterkte toe! 👏🏼😁
Melktandjie 2026 🏐✨ | NETBAL Melktandjie 2026 🏐✨ | NETBAL
Melktandjie 2026 🏉✨ | RUGBY Melktandjie 2026 🏉✨ | RUGBY
Kyk net gou wat doen ‘n boksie…😉 (beter as ‘n blaz Kyk net gou wat doen ‘n boksie…😉 (beter as ‘n blazer 🧥| Graad 8 Skeppende Kunste 🎨

#kykwatdoennblazer #paulsauer
Landloop Uitslae 🏃🏼‍♀️ Hierdie twee laerskool atl Landloop Uitslae 🏃🏼‍♀️

Hierdie twee laerskool atlete het die afgelope naweek deelgeneem aan ‘n Sarah Baartman Landloop Kompetisie.

Bernard Botha het 15de plek behaal en Hayley Botha was 10de.

Baie geluk aan hierdie twee atlete! ✨
Bulletjie & Blommetjie Sportdag Uitslae 🧸🥇 Die vo Bulletjie & Blommetjie Sportdag Uitslae 🧸🥇

Die volgende jong Bosbokkies het die afgelope naweek sommer groot naam gemaak by Laerskool Gamtoosvallei se Bulletjie & Blommetjie Sportdag:

Micah Prinsloo (o/8) het ‘n medalje ontvang vir Speler van die Westryd teen Gamtoos.

o/6 A wen al hulle wedstryde en Leah Kemp & Mikelle Oelf ontvang medaljes vir Speler van die Wedstryd.

o/6 B-speler, Uyapha Tsomo, ontvang ook ‘n medalje vir Speler van die Wedstryd.

Baie baie geluk aan ons jong netbalspelers! 
Hou hierdie Bosbokkies dop! ✨
Matriekafskeid 2026 ✨🪩❤️‍🔥 📸: @mia_van_huyssteen Matriekafskeid 2026 ✨🪩❤️‍🔥

📸: @mia_van_huyssteen / @marykevanderwatt
Matric Dance | Class of 2026 🪩🔥 Matric Dance | Class of 2026 🪩🔥
‘n MASSIEWE dankie aan Tsitsikamma Maintenance Ser ‘n MASSIEWE dankie aan Tsitsikamma Maintenance Services & ons Bosbok-mamma, Amerdia Nonganga, vir die borgskap van ons o/13-netbaldogters se uitrustings! 💛

Hulle is bederf met rugsakke, tops, waterbottels, sokkies, pragtige netbalrokkies en nuwe bibs!

Baie baie dankie aan elkeen wat hierdie moontlik gemaak het. Ons Laerskool Eerste Span lyk tog te pragtig! 🫶🏼
Laerskool Sportdag | RUGBY 🏉 Laerskool Sportdag | RUGBY 🏉
Laerskool Sportdag 2026 | NETBAL 🏐 Laerskool Sportdag 2026 | NETBAL 🏐
💛🤞🏽 💛🤞🏽
💙🔥 💙🔥
Ons liefste Tannie Chantel - al wat ons kan sê is Ons liefste Tannie Chantel - al wat ons kan sê is dankie! 💛
Matrieks 2026 💙 Matrieks 2026 💙
LAERSKOOL SPORTDAG 🔥 Hierdie naweek! Saterdag, 2 M LAERSKOOL SPORTDAG 🔥 Hierdie naweek!
Saterdag, 2 Mei ✨
Graad 11 Markdag 🍬 Graad 11 Markdag 🍬
HPS | Kirkwood | Sentraal 🏉 Saterdag, 18 April Rug HPS | Kirkwood | Sentraal 🏉 Saterdag, 18 April
Rugby ✨
HPS | Kirkwood | Sentraal 🏐 Saterdag, 18 April Net HPS | Kirkwood | Sentraal 🏐 Saterdag, 18 April
Netbal ✨
Grade 8-12 | Top 5 | Term 1 ⭐️ Congratulations to Grade 8-12 | Top 5 | Term 1 ⭐️
Congratulations to all the learners!
Follow on Instagram

school hours

M-F:
ECD: 07:25 – 12:45
Gr1: 07:25 – 12:50
Gr2: 07:25 – 13:00
Gr3: 07:25 – 13:10

school hours

Gr4-12
M-T: 07:25-13:45
Fri: 07:25-13:15

Address

11 Keet Street, Kareedouw, 6400

Email

pauls@lantic.net

Phone

042 288 0321

Hosted and designed by DNA Online

WhatsApp us